Toestel Registrasie

Nadat u die kliëntopstelling op u telefoon voltooi het, moet u “Device-ID” aan u rekeningbestuurder oorgedra word. Hierdie vorm kan gebruik word om u Device-ID aan u rekeningbestuurder oor te dra, sodat hulle die opstelling van u toestel aan hulle kant kan voltooi.

Toestel registrasie sal op u groep bestuurder se profiel geskied. ‘n Bestuurder-rekening word vereis voordat u ‘n toestel kan registreer. As u ‘n bestuurder-rekening benodig, gaan gerus na die bestuurder-registrasie bladsy om op te teken.

Ask your account manager for this ID
Additional identifier information requested by your account manager